AF/Prabhupada 1080 - Opgesom in die Bhagavad-Gita - Krishna is een God. Krishna is nie 'n sektariese God nie: Difference between revisions
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version) |
| Line 10: | Line 10: | ||
[[Category:Afrikaans Language]] | [[Category:Afrikaans Language]] | ||
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 1079 - Die Bhagavad-Gita is 'n Transendentale Literatuurstudie, wat mens omsigtig moet lees|1079|AF/Prabhupada 0001 - Brei uit na Tien Miljoen|0001}} | |||
| Line 18: | Line 21: | ||
{{youtube_right| | {{youtube_right|2vRjF-CQO_k|Summarized in the Bhagavad-gita - One God is Krishna. Krishna is not sectarian God - Prabhupāda 1080}} | ||
<mp3player> | <mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/660220BG-NEW_YORK_clip24.mp3</mp3player> | ||
| Line 30: | Line 33: | ||
Die Here sê baie duidelik in die laaste deel van die Bhagavad-Gita, ahaṁ tvāṁ sarva-pāpebhyo mokṣayiṣyāmi mā śucaḥ ([[Vanisource:BG 18.66|BG 18.66]]). Die Here neem die verantwoordelikheid. Vir iemand wat oorgee aan die Here, neem Hy die verantwoordelikheid om hom te vrywaar, te vrywaar van alle reaksies van sondes. | Die Here sê baie duidelik in die laaste deel van die Bhagavad-Gita, ahaṁ tvāṁ sarva-pāpebhyo mokṣayiṣyāmi mā śucaḥ ([[Vanisource:BG 18.66 (1972)|BG 18.66]]). Die Here neem die verantwoordelikheid. Vir iemand wat oorgee aan die Here, neem Hy die verantwoordelikheid om hom te vrywaar, te vrywaar van alle reaksies van sondes. | ||
| Line 37: | Line 40: | ||
:sakṛd gītāmṛta-snānam | :sakṛd gītāmṛta-snānam | ||
:saṁsāra-mala-nāśanam | :saṁsāra-mala-nāśanam | ||
:(Gītā-māhātmya 3) | |||
| Line 46: | Line 50: | ||
:yā svayaṁ padmanābhasya | :yā svayaṁ padmanābhasya | ||
:mukha-padmād viniḥsṛtā | :mukha-padmād viniḥsṛtā | ||
:(Gītā-māhātmya 4) | |||
| Line 55: | Line 60: | ||
:gītā-gaṅgodakaṁ pītvā | :gītā-gaṅgodakaṁ pītvā | ||
:punar janma na vidyate | :punar janma na vidyate | ||
:(Gītā-māhātmya 5) | |||
| Line 64: | Line 70: | ||
:pārtho vatsaḥ su-dhīr bhoktā | :pārtho vatsaḥ su-dhīr bhoktā | ||
:dugdhaṁ gītāmṛtaṁ mahat | :dugdhaṁ gītāmṛtaṁ mahat | ||
:(Gītā-māhātmya 6) | |||
| Line 73: | Line 80: | ||
:eko mantras tasya nāmāni yāni | :eko mantras tasya nāmāni yāni | ||
:karmāpy ekaṁ tasya devasya sevā | :karmāpy ekaṁ tasya devasya sevā | ||
:(Gītā-māhātmya 7) | |||
Die wêreld moet nou uit die Bhagavad-Gita die les leer. Evaṁ śāstraṁ devakī-putra-gītam. Daar is net een Geskrif, een gemeenskaplike Geskrif vir die hele wêreld, vir al die mense van die hele wêreld, en dit is hierdie Bhagavad-Gita. Devo Devaki-Putra eva. En daar is een God vir die hele wêreld, Sri Krsna. En eko mantras tasya nāmāni. En een lied, een mantra, slegs net een lied, een gebed, die een lied, en chant(sing) Sy naam, Hare Krsna Hare Krsna Krsna Krsna Hare Hare, Hare Rama Hare Rama Rama Rama Hare Hare. Eko mantras tasya nāmāni yāni karmāpy ekaṁ tasya devasya sevā. En daar is net een werk, en dit is om die hoogste Persoonlikheid van Godheid te dien. Soos 'n mens uit Bhagavad-Gita leer, is die mense baie angstig om een godsdiens, een God, een Geskrif, en een besigheid of een aktiwiteit van die lewe te hê. Dit word opgesom in die Bhagavad-Gita. Die een, die een God, is Krsna. Krsna is nie 'n sektariese God nie. Krsna, uit die naam van Krsna ... Krsna beteken, soos ons hierbo verduidelik het, Krsna beteken die grootste plesier. | Die wêreld moet nou uit die Bhagavad-Gita die les leer. Evaṁ śāstraṁ devakī-putra-gītam. Daar is net een Geskrif, een gemeenskaplike Geskrif vir die hele wêreld, vir al die mense van die hele wêreld, en dit is hierdie Bhagavad-Gita. Devo Devaki-Putra eva. En daar is een God vir die hele wêreld, Sri Krsna. En eko mantras tasya nāmāni. En een lied, een mantra, slegs net een lied, een gebed, die een lied, en chant(sing) Sy naam, Hare Krsna Hare Krsna Krsna Krsna Hare Hare, Hare Rama Hare Rama Rama Rama Hare Hare. Eko mantras tasya nāmāni yāni karmāpy ekaṁ tasya devasya sevā. En daar is net een werk, en dit is om die hoogste Persoonlikheid van Godheid te dien. Soos 'n mens uit Bhagavad-Gita leer, is die mense baie angstig om een godsdiens, een God, een Geskrif, en een besigheid of een aktiwiteit van die lewe te hê. Dit word opgesom in die Bhagavad-Gita. Die een, die een God, is Krsna. Krsna is nie 'n sektariese God nie. Krsna, uit die naam van Krsna ... Krsna beteken, soos ons hierbo verduidelik het, Krsna beteken die grootste plesier. | ||
Latest revision as of 13:30, 22 October 2018
660219-20 - Lecture BG Introduction - New York
Die Here sê baie duidelik in die laaste deel van die Bhagavad-Gita, ahaṁ tvāṁ sarva-pāpebhyo mokṣayiṣyāmi mā śucaḥ (BG 18.66). Die Here neem die verantwoordelikheid. Vir iemand wat oorgee aan die Here, neem Hy die verantwoordelikheid om hom te vrywaar, te vrywaar van alle reaksies van sondes.
- mala-nirmocanaṁ puṁsāṁ
- jala-snānaṁ dine dine
- sakṛd gītāmṛta-snānam
- saṁsāra-mala-nāśanam
- (Gītā-māhātmya 3)
Iemand reinig homself daagliks deur te bad in water, maar iemand wat een keer in die heilige Ganges water van Bhagavad-Gita bad, se vuil materiële lewe word heeltemal oorwin.
- gītā su-gītā kartavyā
- kim anyaiḥ śāstra-vistaraiḥ
- yā svayaṁ padmanābhasya
- mukha-padmād viniḥsṛtā
- (Gītā-māhātmya 4)
Omdat die Bhagavad-Gita deur die Hoogste Persoonlikheid van Godheid gespreek word, moet mense dit dus lees... Mense mag dalk nie al die ander Vediese literatuurstudies lees nie. As iemand eenvoudig die Bhagavad-Gita aandagtig en gereeld lees en hoor, dan gītā su-gītā kartavyā..... En 'n mens moet hierdie metode onder alle omstandighede aanvaar. Gītā su-gītā kartavyā kim anyaiḥ śāstra-vistaraiḥ. Want in die huidige era word mense deur soveel dinge beskaam, dat dit skaars moontlik is om sy aandag op al die Vediese literatuur te vestig. So hierdie een literatuurstudie sal voldoene wees, want dit is die essensie van alle Vediese literatuur, en veral omdat dit deur die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid gespreek word.
- bhāratāmṛta-sarvasvaṁ
- viṣṇu-vaktrād viniḥsṛtam
- gītā-gaṅgodakaṁ pītvā
- punar janma na vidyate
- (Gītā-māhātmya 5)
Dit word gesê dat iemand wat die water van die Ganges drink, gered word, so wat dan nog te sê van die Bhagavad-Gita? Die Bhagavad-Gita is die nektar in die hele Mahabharata, en word deur Visnu gespreek. Heer Krsna is die oorspronklike Visnu. Visnu-vaktrād viniḥsṛtam. Dit kom uit die mond van die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid self. En gaṅgodakaṁ, dit word gesê dat die Ganges uit die lotus voete van die Here spruit, en Bhagavad-Gita kom uit die mond van die Here. En natuurlik is daar geen verskil tussen die mond en die voete van die Opperste Here nie. Tog, uit 'n neutrale posisie kan ons 'n studie maak en besef dat die Bhagavad-Gītā selfs meer belangrik is as die Ganges water.
- sarvopaniṣado gāvo
- dogdhā gopāla-nandana
- pārtho vatsaḥ su-dhīr bhoktā
- dugdhaṁ gītāmṛtaṁ mahat
- (Gītā-māhātmya 6)
So ... Hierdie Gītopaniṣad is net soos 'n koei, en die Here is bekend as die bees-herder, en Hy het die koei gemelk. Sarvopaniṣado. En dit is die essensie van alle Upaniṣads en word verteenwoordig deur die koei. En die Here wat die deskundige beesherder was, Hy het die koei gemelk. En Partho vatsaḥ. En Arjuna was net soos die kalf. En su-dhīr bhoktā. En geleerde navorsers en suiwer aanhangers, is veronderstel om hierdie melk te neem. Su-dhīr bhoktā dugdhaṁ gītāmṛtaṁ Mahat. Die nektar, die melk van die Bhagavad-Gita, is bedoel vir geleerde aanhangers.
- ekaṁ śāstraṁ devakī-putra-gītam
- eko devo devakī-putra ev
- eko mantras tasya nāmāni yāni
- karmāpy ekaṁ tasya devasya sevā
- (Gītā-māhātmya 7)
Die wêreld moet nou uit die Bhagavad-Gita die les leer. Evaṁ śāstraṁ devakī-putra-gītam. Daar is net een Geskrif, een gemeenskaplike Geskrif vir die hele wêreld, vir al die mense van die hele wêreld, en dit is hierdie Bhagavad-Gita. Devo Devaki-Putra eva. En daar is een God vir die hele wêreld, Sri Krsna. En eko mantras tasya nāmāni. En een lied, een mantra, slegs net een lied, een gebed, die een lied, en chant(sing) Sy naam, Hare Krsna Hare Krsna Krsna Krsna Hare Hare, Hare Rama Hare Rama Rama Rama Hare Hare. Eko mantras tasya nāmāni yāni karmāpy ekaṁ tasya devasya sevā. En daar is net een werk, en dit is om die hoogste Persoonlikheid van Godheid te dien. Soos 'n mens uit Bhagavad-Gita leer, is die mense baie angstig om een godsdiens, een God, een Geskrif, en een besigheid of een aktiwiteit van die lewe te hê. Dit word opgesom in die Bhagavad-Gita. Die een, die een God, is Krsna. Krsna is nie 'n sektariese God nie. Krsna, uit die naam van Krsna ... Krsna beteken, soos ons hierbo verduidelik het, Krsna beteken die grootste plesier.